Lees nuusbrokkies in ons kontrei – Langeberg Bulletin, Uitgawe 19/19

Hierdie week is ons eweneens geskok op die sinnelose plaasmoord en marteling van die Wesselsegpaar in Bonnievale. Met diensoptogte weer sterk aan die gang op die N2 en R43, en vragmotorbestuurders wat nie hul lewe seker is op die N1 buite De Doorns nie, vra die Bulletin: “Hoe verander ons lewens (ten goede) na die 2019 Verkiesing?” Politieke Partye moet nou vinnig en ernstig werkmaak van misdaad en kriminele elemente. Dit is tyd.

Tuis in ons distrik het Swellendam Munisipaliteit ‘n R25 000 beloning uitgeloof vir enige een wat kan help met die arrestasie van die kriminele wat die Railton Waterreservoir gesaboteer het.

Lees hieroor, en vele ander nuus van ons kontrei. Uitgawe 19 is nou te koop.



Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *