SAUVIGNON BLANC SA IS DIE NUWE AMBASSADEUR VIR ‘N WÊRELDWYE GUNSTELING

Suid-Afrika se segsgroep vir Sauvignon Blanc – een van die land se mees aangeplante druifvariëteite – het ’n transformasie ondergaan, wat stukrag gee aan sy internasionale sukses. Die voormalige Sauvignon Blanc Belangegroep (SBBG), kondig nie net sy nuwe naam as Sauvignon Blanc Suid-Afrika aan nie, maar gebruik ook die viering van Internasionale Sauvignon Blanc Dag (3 Mei) om ’n hele gros veranderinge teweeg te bring.

Vrydag 3 Mei is International Sauvignon Blanc Day – volg dievolgende hutshekkies: #SauvBlancDay of #SauvignonBlancDay.

Twitter handvatsel @SauvignonSA en Facebook / Instagram @sauvignonblancsa.

Read more

Swellendam Municipality withholds use of glyphosate-based herbicides in Barrydale for 12 months

After careful consideration the Municipality of Swellendam has decided to withhold the use of glyphosate-based herbicides in Barrydale for a period of one year, with immediate effect. This applies to municipal officials in the exercise of their official duties, and does not impact on what private individuals do.

Read more

‘n Innoverende en volhoubare waterboerdery-sisteem vir Suurbraak

Reinette Heunis met haar groep van 6 helpers het ‘n nuwe boerderysisteem op die been gebring wat in tyd die inwoners van Suurbraak kan help om selfversorgend te wees, in hul eie voedselbehoeftes voorsien en ook werk te skep in ‘n dorpie waar werkloosheid ‘n daadwerklike probleem is.

Read more