Plaaslike Gesondheidskliniek kry besoek van Weskaap Minister van Gesondheid

Woord van die uitstekende lewering van gesondheidsdienste by die Thornlands gesondheidskliniek het versprei en op Maandag, 4 Februarie 2019, het die Weskaap Minister van Gesondheid, Dr Normafrench Mbombo, ‘n oorsigbesoek gebring aan die alreeds gevestigde plaaskliniek net buite Swellendam.

Read more