Musiekikoon – Laurika Rauch vier 40 Jaar

Laurika Rauch vier hierdie jaar 40 suksesvolle jare in die musiekindustrie – ‘n besonderse mylpaal in Afrikaanse musiek! Sy kan nou terugkyk na 25 albums sedert ‘Debuut’ – insluitend liedjies wat ikoniese status in Afrikaanse musiek bereik het soos, ‘Op Blouberg se Strand’ (1998); ‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’ (1990); ‘Die Mense Op Die Bus’ (1999) en ‘Vier Seisoene Kind’ (2002). Interessant genoeg is baie van haar bekendste liedjies deur haar man, Christopher Torr geskryf, insluitende ‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’ wat hulde aan dié legandariese rugbyspeler bring.

Read more