Plaaslike Raadslid (Wyk 2 – Barrydale) afgedank na dissiplinêre proses

BARRYDALE – Wes-Kaap MEC vir plaaslike regering, MEC Anton Bredell, het op 6 Mei 2019 Raadsheer John Nortjé afgedank. Wyk twee (Barrydale) is dus tans vakant en dit is aan die Onafhanklike Verkiesingskomitee (OVK) gerapporteer vir kennisname. Die tussenverkiesingsdatum sal binne 90 dae van die aankondiging moet plaasvind en die OVK sal die datum aankondig.

Read more

Swellendam se boodskap is blou!

Met 68.7% (3% meer as die vorige verkiesing in 2014) van Swellendam se geregistreerde kiesers wat gestem het, is die oorweldigende boodskap dat Swellendam en omgewing die blou DA vlag ondersteun.
Sien video van Stemdag in Swellendam – Die Swellendam Distrik 2019 verkiesing in volkleur (met onderskeie stemlokale se uitslae).

Read more

CELEBRATIONS AT THE CITY CORNER CAFé

A different kind of celebrations were held on 1 May when the City Corner Café in Stasie Street concluded their Easter Promotion with the draw of the winners of their fun Easter promotion.

“I had great fun running this promotion. Thank you to everyone who supported me, and keeps on supporting me. Congratulations to all the winners!”

Read more

Ongelooflike pret vir die kleinspan by die biblioteek!

Gewonder hoe om die kleinspan besig te hou hierdie skoolvakansie? Kyk gou na die heerlike pret-aktiwiteite wat ons plaaslike biblioteke aanbied (ietsie anders by elke biblioteek). En onthou! As jou biblioteekboeke ‘n bietjie laat is, hierdie week is ‘Fine Free’ week. Handig jou biblioteekboeke in – geen boetes!

Read more