Die Republiek het Ritme!
Republic Rythm skop hul bedrywighede af met ‘n fantastiese optrede by Swellendam Hoërskool op 26 Julie – en ‘n ongelooflike kans vir inwoners van die Republiek om Matt Carstens van nader te leer ken!
Matt Carstens is ‘n nuwe opkomende sanger met ‘n vars, unieke pop-inslag, en beloof om harte te steel en baie plaaslike bewonderaars by te kry by sy optredes die komende naweek.
Read more