Hier is Suid Afrika se nuwe Kabinet

SUID-ARIKA – President Cyril Ramaphosa het Woensdagaand, 29 Mei 2019, sy nuwe kabinet aangekondig – die 28 mans en dames wat deel vorm van sy kleiner kabinet (die grootte van die Kabinet het gekrimp met 8 ministers en een adjunk minister wat op salarisse alleen ‘n besparing van rondom R21 miljoen vir die staatskoffers beteken).

IOL het ‘n foto-kollage saamgestel van die nuwe kabinetslede –

🎥: pic.twitter.com/cZGyGQuAMm— IOL News (@IOL) May 30, 2019

Die aanstelling van Patricia de Lille as Minister van Openbare werke en Infrastruktuur (infrastruktuur is ‘n nuwe deel) het gesorg vir ‘n reuse skok-verrassing, en ‘n sug van verligting vir baie toe Bathabile Dlamini, Jeff Radebe, Siyabonga Cwele en Derek Hanekom nie ingelsuit is nie.

(Berig – Sandi Ntlemeza/ @AfriNewsAgency (ANA); Foto – Getty Images, archives )

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *