Honderde oud-Eskom-werknemers wil kragreus help

Die kundiges waarna minister Pravin Gordan opsoek is om Eskom te kom help, is reeds hier in Suid-Afrika en hulle steek in hulle massas hul hande op om die sukkelende kragreus met hul kennis en vaardigheid by te staan.
Só meen die vakbond Solidariteit na “oorweldigende” reaksie op hul konsep van ʼn kennisbank – waar opgeleide ingenieurs, ambagslui en kundiges wat voorheen in diens van Eskom was, kan registreer om na Eskom terug te keer – verlede week op hul webblad van stapel gestuur is.

Volledige berig op Maroela-media : https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/honderde-oud-eskom-werknemers-wil-kragreus-help/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *