Kyk uit vir lekker Naskool en Vakansie Aktiwiteite..

Weet jy waarmee hou jou kinders hulself besig na skool en vakansietye? Hou hierdie spasie dop vir die Wes-Kaap Naskool Programme en aktiwiteite.

Die Langeberg Bulletin deel elke maand ‘n paar foto’s van die lekker naskool aktiwiteite in ons omgewing!

Weet jy van naskool-aktiwiteite in ons omgewing? Laat weet ons!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *