Maimane se plan vir SA

Nasionale Verkiesing 2019 – Mmusi Maimane, leier van die DA, het Saterdag die party se “plan vir verandering” uiteengesit met die bekendstelling van sy verkiesingsmanifes. Die DA se verkiesingsmanifes is by die Rand-stadion in Johannesburg bekendgestel waar duisende DA-ondersteuners bymekaargekom het.

Die DA se verkiesingsmanifes is by die Rand-stadion in Johannesburg bekendgestel waar duisende DA-ondersteuners bymekaargekom het.

Lees meer by Maroela Media : https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/maimane-se-plan-vir-sa/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *