MUSIEKDUO SE FAKKELS MAAK LIG IN SWELLENDAM

Kaleidoskoop, se nuutste enkelsnit, FAKKELS, is pas uitgereik en het reeds soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Dit neem die kyker op ’n epiese Middeleeuse avontuur wat, soos ’n boeiende kortfilm, die kyker intrek en deelmaak van hierdie besonderse boodskap van lig en hoop in ’n wêreld wat soms baie donker kan wees.

Luister en kyk na die bekroonde lied hier (herken jy die dele in Swellendam?)..

Read more

Musiekikoon – Laurika Rauch vier 40 Jaar

Laurika Rauch vier hierdie jaar 40 suksesvolle jare in die musiekindustrie – ‘n besonderse mylpaal in Afrikaanse musiek! Sy kan nou terugkyk na 25 albums sedert ‘Debuut’ – insluitend liedjies wat ikoniese status in Afrikaanse musiek bereik het soos, ‘Op Blouberg se Strand’ (1998); ‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’ (1990); ‘Die Mense Op Die Bus’ (1999) en ‘Vier Seisoene Kind’ (2002). Interessant genoeg is baie van haar bekendste liedjies deur haar man, Christopher Torr geskryf, insluitende ‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’ wat hulde aan dié legandariese rugbyspeler bring.

Read more