Lees nuusbrokkies in ons kontrei – Langeberg Bulletin, Uitgawe 24/19

16 Junie was Jeugdag, gegrond in ‘n bloedige opstand teen apartheid. 25 jaar later en steeds sukkel ons met ‘n bloedbad in Suid Afrika. Die sondebokke is egter tans misdaad, roof en moord. Die Bulletin vertel hierdie week van ‘n mesmoord by ‘n plaaslike sokkertoernooi ter viering van Jeugdag, en ‘n reeks gewapende rooftogte oor die Jeugdag Langnaweek.

Read more

SAPD MORATORIUM OP MISDAAD VERSLAGGEWING

SAPD Swellendam, in die Wes-Kaap en ook landswyd het ‘n algehele moratorium geplaas op misdaadverslaggewing en -statistieke. Die Langeberg Bulletin vra u hulp – met geen daadwerklike misdaadverslae vir ons distrik nie, laat dit die wanvoorstelling dat misdaad in die Swellendam area onder beheer is, of selfs dat geen misdaad in ons gemeenskappe plaasvind nie.

Read more

Swellendam Municipality withholds use of glyphosate-based herbicides in Barrydale for 12 months

After careful consideration the Municipality of Swellendam has decided to withhold the use of glyphosate-based herbicides in Barrydale for a period of one year, with immediate effect. This applies to municipal officials in the exercise of their official duties, and does not impact on what private individuals do.

Read more