Swellendam se boodskap is blou!

Met 68.7% (3% meer as die vorige verkiesing in 2014) van Swellendam se geregistreerde kiesers wat gestem het, is die oorweldigende boodskap dat Swellendam en omgewing die blou DA vlag ondersteun.
Sien video van Stemdag in Swellendam – Die Swellendam Distrik 2019 verkiesing in volkleur (met onderskeie stemlokale se uitslae).

Read more

DA munisipaliteite wil sonder Eskom klaarkom

Mmusi Maimane – “Die ANC het bewys hy sal enigiets doen om die ligte aan te hou voor die verkiesing, selfs al lei dit tot die
ineenstorting van Eskom – in terme van nansies en ook van infrastruktuur. Die ANC-regering het besluit
om miljarde rande se diesel te verbrand in ʼn desperate poging om vir die oomblik die ligte aan te hou
omdat die verkiesing om die draai is.”

Read more

DA moves to reconvene Parliament to solve the ANC-created national energy crisis

A statement was delivered today (25 March 2019) by Democratic Alliance (DA) Leader, Mmusi Maimane, at Nkululeko House, Johannesburg. Maimane was joined by DA Shadow Minister of Public Enterprises, Natasha Mazzone, and DA National Spokesperson, Solly Malatsi.

Read more