Ontevredenheid oor Suurbraak dienste

uurbraak nuus – Daar is tans ‘n storm aan die broei in die Suurbraak gemeenskap. Ontevrede inwoners van Suurbraak het die afgelope paar dae hul stemme laat hoor op sosiale media oor die stand van basiese dienste in die dorpie, en veral rondom die afwesigheid van sanitêre dienste en toilette aan inwoners wat hul op die Suurbraak gemeenskapsgrond gevestig het.

Read more