Wees deel van ons reis – ‘n Lewe in Beijing.. (Die kennismaking)

Lesers van die Langeberg Bulletin word genooi om deel te word van ‘n ongelooflike briewetoer deur die besige en bedrywige stad van Beijing.

‘n Paartjie van Kaapstad (en oud-Swellendammer) bevind hulself in die grote stad van Beijing en deel met ons hul ervaringe en alledaagse handel en wandel in die interessante megastad wat nou hul tuiste is.

Read more

Die Republiek het Ritme!

Republic Rythm skop hul bedrywighede af met ‘n fantastiese optrede by Swellendam Hoërskool op 26 Julie – en ‘n ongelooflike kans vir inwoners van die Republiek om Matt Carstens van nader te leer ken!

Matt Carstens is ‘n nuwe opkomende sanger met ‘n vars, unieke pop-inslag, en beloof om harte te steel en baie plaaslike bewonderaars by te kry by sy optredes die komende naweek.

Read more