Welkome beurtkrag asemskep.. dankie Eskom!

Eskom het aangekondig dat ons hierdie week ‘n welkome rustyd te wagte kan wees op die beurtkragfront (hierdie “skietstilstand” kan egter op kort kennisgewing verander).

Dalk is dit nou die ideale tyd om heel rustig ‘n inventaris te neem van al jou beurtkraggereedskap en hulpmiddels.

Loer gou na die video van ons eie Suzelle. Sy wys jou hoe om jou eie beurtkragoorlewingskas bymekaar te sit – pure inspirasie!

VIVA BEURTKRAG (kom ons hou die ligte aan!)

LB-25-03-19

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *