Beste Inwoners van Swellendam Munisipaliteit:
Baie dankie aan elke inwoner vir julle ondersteuning tydens Maandag se raadsvergadering. Of jy nou in persoon daar was, boodskappe gestuur het, oproepe gemaak het of agter die skerms werk. Baie dankie dat julle saam met ons veg vir Swellendam Munisipaliteit en al sy inwoners.
U is seker reeds bewus dat die VF+ saam met die ANC gestem het om my as DA burgemeester te verwyder.
Daar is huidiglik baie aantuigings, kommentare en misinformasie wat in die media en sosiale media oor alles rondom die aangeleentheid en myself persoonlik versprei word.
Ek sal binnekort ‘n volledige verklaring vrystel.
Other Articles
Previous
Nero vroetel terwyl Rome brand
Next
Statement Sakekamer
Next
29 January 2025
Statement Sakekamer
Previews
22 January 2025

No Comment! Be the first one.