Klagtes van moord, aanranding, verkragting en kindergeweld bo-aan sake wat in Junie 2025 in Swellendam Streekshof aangehoor word.
Sowat 59 gevalle van geweldsmisdade vorm meer as 70% van alle sake wat in Junie voor die Swellendam streekhof verskyn het.
Huishoudelike geweldsake op die hofrol wys op normalisering van gesinsgeweld en seksuele misdrywe in kleiner dorpe, en die Swellendam hofstatistieke wys duidelik dat selfs landelike gemeenskappe nie meer veilig is teen hierdie tipe oortredings nie.
Other Articles
Next
Previews
30 June 2025

No Comment! Be the first one.