Potgooi: Bulletin Buzz 18 tot 24 Oktober

Bulletin redakteur Elana Theunissen gesels oor die week se Swellendam gebeure asook dit wat jy in die week se gedrukte koerant kan verwag.