Photo: Behold the incredible African Sacred Ibis (af.wikipedia)
Hierdie week buzz ons behoorlik oor alles en nog wat – van skoukoors tot skoorsteenveërs, plaaslike wyksrade en die hartseer oorlog tussen Rusland en die Oekraiëne.
Lekker luister!
Klik HIER om na die week se Bulletin Buzz te luister.
