Mev Josephine Huysamen, inwoner by Huis AA Tomlinson, is Saterdag oorlede. Ons gebede gaan met Hannes, die familie en vriende.
Oom Fritz Cilliers het op 14 Januarie verjaar. Hy sê baie, baie, baie dankie vir alles wat die Smarties vir hulle doen.
Other Articles
Next
15 January 2025

No Comment! Be the first one.