Hoeks Bakwerke
News

Swellendam Skou ontvang gesogte gedenkplaat

Swellendam Skou
Written by Mickey Mentz

Swellendam Skou is tydens die Heritage Association of South Africa (HASA) se simposium met hul gesogte blou gedenkplaat vereer.

Swellendam Skou is tydens die Heritage Association of South Africa (HASA) se simposium met hul gesogte blou gedenkplaat vereer.

Die simposium het tussen 14 en 16 Oktober in Swellendam plaasgevind en die organiseerders van hierdie jaarlikse instelling ken die gedenkplaat toe aan persone of instansies wat uitstekende werk in die behoud van hul erfenis doen.

HASA

HASA het ook hul lof uitgespreek vir die harde werk wat die oudste aaneenlopende skou in die land doen.

Swellendam Skoupresident en visepresident, Suzaan en Kobie Smit, het dit namens die skou ontvang.

LEES OOK:

Bulletin 20 jaar

About the author

Mickey Mentz

I sometimes dance naked in the canola fields of Swellendam, but when I wake up, I'm at home in my Barrydale bed. As die nuutste toevoeging to the Bulletin span sien ek daarna uit om die omgewing en sy mense beter te leer ken.

Add Comment

Leave a Comment